Besoeke
Besoeke
Ons is gemaak vir konneksie! Ons Gemeente Leier sowel as ons Hulp-leraar besoek op ‘n gereelde basis ons geestelike familie en nog vele ander. Ons leefgroep leiers streef om voortdurende kontak ook te hou met jou! As jy graag deel wil word van besoeke, Ouetehuis besoeke en hospitaal besoeke, kontak gerus vir ds. André Donaldson.
Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Besoeke
Ons is gemaak vir konneksie!















