Musiek

Musiek

Aanbidding is een van die basiese redes vir ons bestaan! Ons is op aarde geplaas vir God se plesier! Aanbidding behoort ‘n lewenswyse te wees. In ALLES wat ons doen, behoort ons Hom plesier, lof en eer te bring.

Wanneer ons as gemeente saamkom om God te aanbid deur sang (Maar een van die maniere om Hom te aanbid), gaan dit nie oor die tempo, styl, tipe musiek, instrumente wat gebruik word en so meer nie! Wat wel saak maak, is of die aanbidding ‘n inspirerende belewenis is, of nie!

Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Aanbidding Bediening

Aanbidding is een van die basiese redes vir ons bestaan!

Wil Jy Meer Uitvind Oor Ons Gemeente?