Uitreike
Uitreike
Ons is ‘n gemeente wat met liefde uitreik na buite! Ons is juis geroep in ‘n tyd soos hierdie om die ligdraers te wees daarbuite.
Tipe Uitreike:
- Laerskool voedsel projekte.
- Ouetehuis besoeke.
- Karwag bediening.
- Kinderhuise & Welsynsorganisasies.
- Hoërskool uitreike.
- En nog vele meer!!
Wil jy deel wees hiervan? Kontak die kantoor.







Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Uitreike
Ons is ‘n gemeente wat met liefde uitreik na buite!












