Ons is ‘n gemeente wat met liefde uitreik na buite! Ons is juis geroep in ‘n tyd soos hierdie om die ligdraers te wees daarbuite.