Gasvryheid

Gasvryheid

Het jy ‘n glimlag & ‘n borrelende persoonlikheid wat ALMAL laat welkom en tuis voel? Dan is hierdie bediening spesifiek vir jou!! Soms het iemand net nodig ‘n “hallo”, “Hoe gaan dit?” en ‘n “glimlag” om hulle dag helder te maak.

Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Gasvryheid

Wil Jy Meer Uitvind Oor Ons Gemeente?