Tegnies – Klank en Proxi
Tegnies
Alhoewel ons ons dienste so spontaan en organies as moontlik wil hou, speel tegnologie tog ‘n kardinale rol. Om effektief te kommunikeer in ons dag en tyd, verg tegnologie. Indien jy tegnies vaardig is, of self verlang in opleiding tot hierdie bediening, kan jy aanmeld by die Kantoor.
Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Tegnies-Klank en Proxi span
Indien jy tegnies vaardig is, of self verlang in opleiding tot hierdie bediening






