Berading
Berading
Ons ALMAL gaan deur verskeie uitdagings! Dit is verseker so! Maar soms het ons net nodig om met iemand (in ‘n veilige omgewing) te gesels wat nie gaan oordeel, of jou probeer reg help nie. Soms het ons net ‘n veilige oor nodig om die berge van ons skouers te verwyder. En daarom bied ons verskeie beradings aan! Selfs in die tyd van COVID-19 het ons ‘n bediening genaamd – “Care Group” wat ons help om die druk van die lewe ligte te maak.
Kontak ons DRINGEND as jy met iemand wil gesels
Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Berading
Soms het ons net nodig om met iemand te gesels















