Bou Projek

Bou Projek

In 2018 het ons Fase 1 van ons bouprojek aangepak. Met die Here se guns en voorsiening kon ons Fase 1 van ons projek kontant voltooi. Loof die Here! (+- R 1.2 Miljoen) Ons kon die ouditorium vergroot om meer mense te akkommodeer, asook ‘n nuwe verhoog met ‘n ingeboude doopbad bou. Ons het drie splinternuwe kantore aanbou. Asook nuwe badkamers vir die vergrote gebou.

Fase 2 is nou voor oë. Ons het nodig om die afrondings werk van die gebou te voltooi. Dit sluit onder andere die parkeerterrein binne en buite, die Kinderkerk & Jeug lokaal, Baba & Peuter Kamers, kombuis en gasvryheid-area (buite) in.

Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Bou Projekte

Wil Jy Meer Uitvind Oor Ons Gemeente?