Intersessie

Intersessie

Hier gebruik ons die magtige krag van gebed om die wêreld te verander. En ons glo werklik daar IS krag in gebed. God se Woord verklaar dit duidelik in;

Jakobus 5:16 “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.”

Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Intersessie

Hier gebruik ons die magtige krag van gebed om die wêreld te verander.

Wil Jy Meer Uitvind Oor Ons Gemeente?