Welkom by die Familie
Welkom by die Familie
“Een keer ‘n besoeker…daarna ‘n familielid!” Hier is waar ons nuwe familielede (Lidmate) hartlik verwelkom. Ons deel gister, vandag en more met hulle. Die Gemeente Leier lei self hierdie kosbare bediening wat baie naby aan sy hart is. Ek, jy en die persone om jou is God se familie – Het jy dit al besef? 😊En daarom sê ons FAMILIE IS KOSBAAR…FAMILIE IS ALLES!
As jy graag deel wil word van die NLGK Familie, kontak die kantoor of ds. André Donaldson.
Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Bediening
“Een keer ‘n besoeker…daarna ‘n familielid!”















