Praktiese Leefgroepe

Praktiese Leefgroepe

Jesus was deel van ‘n kleingroep. Die Nuwe Testamentiese kerk het “van huis-tot-huis brood gebreek”. Dis Bybels beklemtoon die noodsaaklikheid dat elke familielid deel moet wees van ‘n Leefgroep! Ons noem dit ons “Intieme Familie”!

Hier kan ons intieme “fellowship” hê, prakties ondersteuning beleef, en intensiewe geestelike interaksie hê. By hierdie groepe, bespreek ons nie net Skrifgedeeltes in diepte, of luister na treffende lesings van ‘kenners’ nie, maar maak ons ook die Bybelse insigte van toepassing op ons daaglikse lewensstyl!

Wil U Graag Meer Uitvind Oor Ons Praktiese Leefgroepe

Hier kan ons intieme “fellowship” hê, prakties ondersteuning beleef, en intensiewe geestelike interaksie hê.

Wil Jy Meer Uitvind Oor Ons Gemeente?